Boodskap

Wortels in die Woord

Luister na hierdie boodskap en laat die Woord jou geloof versterk.

Oase Boodskappe
Oase Boodskappe
Wortels in die Woord
Loading
/

Geloof groei nie net deur inspirasie nie, maar deur wortels wat diep in Christus en sy Woord gevestig word. Hierdie boodskap help ons verstaan hoe geestelike groei begin waar ons leer om in Hom gewortel te leef.

Skrifgedeelte: Kolossense 2:6–7
Spreker: Past. Arie Odendaal
Reeks: Nuwe Groei in Geloof
Datum: 6 Julie 2025

Kom kuier saam met ons

Ons sal graag saam met jou aanbid. Beplan jou besoek en weet presies wat om te verwag wanneer jy by Oase Gemeente aankom.