Woord vir die pad
Boodskappe
Luister weer na vorige boodskappe en groei saam met ons deur die Woord.
Nuutste Boodskap
Wortels in die Woord
6 Julie 2025 • Past. Arie Odendaal • Kolossense 2:6–7
Geloof groei nie net deur inspirasie nie, maar deur wortels wat diep in Christus en sy Woord gevestig word. Hierdie boodskap help ons verstaan hoe geestelike groei begin waar ons leer om in Hom gewortel te leef.
Luister na die boodskap
Onlangse boodskappe
Neem die Woord saam met jou week in. Hier is ’n paar onlangse boodskappe om weer na te luister.
Almal dra ’n Jas
14 Mei 2026 • Past. Arie Odendaal
Een of ander beskrywing wat hier geskryf word.
Wortels in die Woord
6 Julie 2025 • Past. Arie Odendaal
Kolossense 2:6–7
Geloof groei nie net deur inspirasie nie, maar deur wortels wat diep in Christus en sy Woord gevestig word.
Nog boodskappe kom binnekort
Oase Gemeente
Ons voeg nuwe boodskappe by soos dit beskikbaar raak. Kom luister gerus weer saam.
Kom luister saam met ons
Boodskappe kan jou bemoedig, maar geloof groei ook in gemeenskap. Kom kuier saam met ons hierdie Sondag.
