Kom ons gesels

Kontak

Ons hoor graag van jou. Of jy ’n vraag het, ’n besoek wil beplan, of net meer wil weet oor Oase Gemeente — kontak ons gerus.

Sondae 09:00

Erediens en Oase Kids

Thabazimbi

Ons is hier in die dorp

Stuur ’n boodskap

Ons antwoord graag

Beplan ’n besoek

Ons help jou gemaklik instap

Ons hoor graag van jou

Gebruik gerus die besonderhede hieronder, of stuur vir ons ’n boodskap deur die vorm. Ons sal so gou moontlik terugkom na jou toe.

Bel of WhatsApp

071 898 7584

E-pos / Ligging

oasegemeentetbz@gmail.com

Oase Gemeente, Thabazimbi

Stuur ’n boodskap

Jou besonderhede word slegs gebruik sodat iemand van Oase Gemeente jou kan kontak.

Besig om jou boodskap te stuur…