Almal dra ‘n Jas

Oase Boodskappe
Oase Boodskappe
Almal dra ‘n Jas
Loading
/

Een of ander beskrywing wat hier geskryf word.

Wortels in die Woord

Oase Boodskappe
Oase Boodskappe
Wortels in die Woord
Loading
/

Geloof groei nie net deur inspirasie nie, maar deur wortels wat diep in Christus en sy Woord gevestig word. Hierdie boodskap help ons verstaan hoe geestelike groei begin waar ons leer om in Hom gewortel te leef. Skrifgedeelte: Kolossense 2:6–7Spreker: Past. Arie OdendaalReeks: Nuwe Groei in GeloofDatum: 6 Julie 2025